Anoniem asb! 1 September 2013 het een van Bethlehem se - TopicsExpress



          

Anoniem asb! 1 September 2013 het een van Bethlehem se manne....golfspeler.­..sogenaamde ryk man....met sy Jeep n voertuig met 3 mans in n Polo gejaag omdat hy ontevrede was met die ander bestuurder se bestuursvermoe....hy­ het met opset die ander voertuig verskeie kere gestamp. Twee van die insittendes het weggehardloop. Die bestuurder van die Jeep het die ander voertuig se bestuurder uit sy motor gepluk en aanhoudend geslaan. Hy het die man op sy gorrel met die vuis geslaan en toe hy inmekaar sak het hy hom sonder ophou geskop. Hy het weggery van die toneel en die man net daar in die pad in Panorama gelos. Ure later het die man steeds in die pad gele. Nie seker of hierdie man nog lewe nie...Bestuurder van die Jeep steek nou sy voertuig by die huis weg en hoop die voorval waai oor. Is dit reg dat jy iemand amper dood of miskien dood slaan oor iets simpel soos padwoede??? Enige iemand met inligting, kontak asb Kapt Lappies van die SAP in Bethlehem.
Posted on: Tue, 03 Sep 2013 09:13:02 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015