Anonieme vragie mammas : Ek is n amper-mamma en is solank opsoek - TopicsExpress



          

Anonieme vragie mammas : Ek is n amper-mamma en is solank opsoek na n amber teething necklace vir baba. Ek het nou al reeds intensief navorsing gedoen daaroor op die internet en is opsoek na die heel beste plek in SA om dit te koop - n plek wat nie fakes of namaaksels verkoop nie, maar die regte-egte Baltiese amber beads. Verkieslik iemand wat n webblad heen dit aanlyn verkoop. Prys is nie n faktor nie. Ek soek asb net verwysings en nie opinies of negatiewe kommentaar daaroor nie. Baie dankie! *Riana*
Posted on: Tue, 05 Nov 2013 13:11:57 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015