Een van die grootste foute wat ek maak, is om nederigheid te - TopicsExpress



          

Een van die grootste foute wat ek maak, is om nederigheid te verwar met ñ swak selfbeeld en selfs papbroekigheid. Daar is ñ verskoning vir l.g, my breinbesering het my fisies terug gesit, soveel so dat ek eintlik in d pad is. Omdat ek dit haat om ander mense op te hou, vat ek myself uit d kol uit. Dis hoekom ek als probeer. Oefen, ligamente skeur as dit moet, val dat d stof draai! Dit alles om te probeer byhou.
Posted on: Tue, 24 Sep 2013 06:18:07 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015