Ek wil ni lag ni...was j al in ane mense se toilet maar j ni rerig - TopicsExpress



          

Ek wil ni lag ni...was j al in ane mense se toilet maar j ni rerig gewoont aan die mense ni en no moet j weet j het n Aaaaa...Yoh j sit seker ni lekke ni ne lmm2 niks Airfresh ni no kom iemand nog kom klop met n harde stem wies hie binne maak kla my maag is ni lekke ni...O jire dan velang j jo eie toilet want j kan trug shout en se nee wag my mag werk ok lmm2 ja nee di lewe is lekke intresant ne...Lekke aand veder...
Posted on: Thu, 11 Jul 2013 16:06:59 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015