Glo my, hierdie is nie n maklike brief om te skryf nie. Ek het - TopicsExpress



          

Glo my, hierdie is nie n maklike brief om te skryf nie. Ek het alles verloor en sit basies op straat. Ek vra nie geld of iets nie, net dat as iemand dalk van n werk weet. Ek is bereid om enige iets te doen om n inkomste te genireer. Ek glo dat GOD my sal help en bystaan. Dis nie maklik om die wereld nou in die oe te kyk nie. Dis seer en eina. Mense is geneig om n mens maar snaaks aan te kyk sodra jy op straat sit en huisloos is. Ek vra net dat iemand my kan bystaan om weer die lewe in die oe te kan kyk. Ek is in Kemptonpark area. Ek sal dit onsaglik waardeer iendien daar iemand is wat kan help. My kontak nommer is 073 441 2244. Ek is nie baie op facebook nie. Dankie dat julle luister na n despirate man. Liefde en Jesus seen julle. Mooi daggie. William.
Posted on: Sat, 27 Jul 2013 09:01:39 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015