In my lewe is groter as enige van my vrese,ek weet dit is moontlik - TopicsExpress



          

In my lewe is groter as enige van my vrese,ek weet dit is moontlik om alle opposisie in my lewe met geloof in u en u woord te oorwin.met u hulp sal ek nie oor my vrese tob nie maar sal ek u en u naam voortdurend prys here god ek bid dat u my sal help om waaksaam te bid sodat ek altyd sal weet wat ek veronderstel is om te doen en deeglik sal besef wat ek nie moet doen nie.help my om sonder ophou te bid sodat ek teen.
Posted on: Wed, 04 Dec 2013 10:51:43 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015