JAO ondersteun 4 plaaslike uitreike en jeugprogramme. JAO - TopicsExpress



          

JAO

JAO ondersteun 4 plaaslike uitreike en jeugprogramme. JAO ondersteun ook 2 sendingegpare in hulle voorbereiding vir werk wat DV onderskeidelik in Thailand en Turkye gedoen gaan word. JAO ondersteun 1 sendingegpaar in Indië en ‘n ander sendingegpaar op die Logos Hope skip, wat hoofsaaklik in die Filipyne werk. JAO ondersteun verder 2 sendelinge in Afrika (Soedan en Malawië) en ook ‘n kinderhuis in Malawië. Verder ondersteun die JAO 2 sendingaksies in die Midde Ooste, asook World Thrust.
Posted on: Thu, 27 Jun 2013 09:14:55 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015