Krimis Letter from the Cape Flats. Vade - TopicsExpress



          

Krimis Letter from the Cape Flats. Vade Krismis, my naam is Ougat, antie Deffie se laaitie vannie Park Ek voel kak emberus ommie brief te skryf, but a man is down out en my brasse het my die befokte idea gegie om virrie ou te skryf! n Man sal mossie n ding by jou vra, as n mannie swak issi Nou, n man is kak swak die jaa - dai vokken ressesin se skuld! Ek issie wys wattie ressesin issie, but n anne bra maak wys, is n virus van America! Die ou is mos wys, ek het mos die hele se los kinnes, Plus ek het vokkol blink-ding om vir hulle te gan sopping vi krismis nie. Nou, ek vra mooi man.stiek uit jou bang ding! Ek soek Ben Ten watches vir ammil my laaities - man-man een. Organice soemaar n paa trappers vir hulle oek - Nike sal befok wies, but as die ou nie kan annerste nie, bring maar Reebok ! It sal befok wies as die ou maybe skyt-bords kan saambring -ons kannit mos wee swai assie blok skroei ! Pursinally, soek ekkie nog baie nie, but one thing is one thing - bring vir my n lekke stuk myt saam - die ding wat hie langs my tiep, is verdala - paptyres! n Parcel genuine Transkei groen sal kwaai wies - n man roek al heel vokken jaa ou Gakkie se kak ennit fok n man se bors op - ek hoes net vokken slyme! Verre sal ek n bottel whisky appriesieate, n six-pek huntis en twie pap-sakke ! En toe kat n long story sort, bring sokkar tiekets saam- brazil , ietalie, spyn en england games only - bafana speel te kak ! en ons soek befokte vriete vir krismis - lek of lem, hoene en koul meat en selids. En vi die ding hie langs my, bring vi haa n nuwe gevriet - sy lyk k@k! Soe, ek ekspek die ou soe afte 12 - park soema oppie landjie - my mansskappe sal mooi kyk narrie ou se goetes - no warries! en moenie nou warrie mettie job wat ek gevra hettie - maybe agte Easter! Dis met n disipliene en respek Vade Krismis - Hos ! Raak wys ! Wanie 28 hol boy:p
Posted on: Thu, 31 Oct 2013 04:53:16 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015