Mensies, indien jy in phalaborwa, waar ookal n erf het, gee my n - TopicsExpress



          

Mensies, indien jy in phalaborwa, waar ookal n erf het, gee my n tent dat my siel kan rus, indien jy n plek in die son het, gee die dame n stukkie son om haar siel te verkwik, dit kom uit n gebroke hart van n wonderlike mensie wat weens omstandighede afgebreek is..........Here, vandag vra ek U dat U uemand op die dame se pad sal plaas om haar n stukkie son weer te laat kan sien en my weer sal verkwik! U weet my omstandighede Heer en ek Vertrou op U dat U n mens na my toe sal stuur om my op te lig, en my uit die duisternis sal uitlig na waters waar rus is.........vriende, maats......deel met my n plek in die son............AUB........
Posted on: Mon, 07 Oct 2013 07:24:12 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015