ROOSTERKOEK RESEP 5 koppies koekmeel 1 teelepel sout 2 eetlepel - TopicsExpress



          

ROOSTERKOEK RESEP 5 koppies koekmeel 1 teelepel sout 2 eetlepel suiker 10g(1 pakkie) suurdeeg half koppie melk 50ml olie 1 eier 2 koppies louwarm water MENS MAAK SO Sif meel,voeg ander bestanddele by,en knie goed. Laat rys en knie weer goed. Druk effens plat en rol liggies in meel. Sny in vierkantige blokkies en laat rys. Plaas op rooster oor kole en braai om en by 10min aan elke kant Toets met tandestokkie Kan bietjie botter aan rooster smeer as jy bang is die deeg klou vas GENIET DIT Elmarie
Posted on: Fri, 01 Nov 2013 08:09:44 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015