Tessa: Goeie More!!!: HERE,my dag begìn nou en almal vìr wìe ek - TopicsExpress



          

Tessa: Goeie More!!!: HERE,my dag begìn nou en almal vìr wìe ek baìe omgee gaan deur my Gedagtes, Dankìe dat U ons Wìnd ìs wanneer ons Seìle hang, Ons Stuurman ìs wanneer ons bootjìe rondgeslìnger word, Ons Lewensredder ìs wanneer golwe ons mee sleur, Ons Hand vat wanneer dìt donker word om ons, Ons Vlerke ìs ìn dìe Storms van die Lewe, Dankìe dat U ons GOD ìs, op wìe ons kan vertrou, Hou asseblìef elkeen van ons Dìep onder U Kosbare Bloed
Posted on: Thu, 05 Sep 2013 04:50:04 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015