Voetspore Van Gemoedsrus Job 22:21-23 Onderwerp jou aan God,dan - TopicsExpress



          

Voetspore Van Gemoedsrus Job 22:21-23 Onderwerp jou aan God,dan sal jy in vrede leef,en so sal jy voorspoed hê.Laat Hy jou leer en neem sy woorde ter harte. As jy terugkom na die Almagtige toe,sal jy herstel word. 27 Jy sal tot Hom bid en Hy sal jou gebed verhoor die beloftes wat jy gemaak het sal jy nakom,28 Wat jy besluit sal uitgevoer word dit sal voorspoedig gaan met jou . Goeie nag almal lekker slaap Jesus seen elkeen ({}).......Sus Bertie
Posted on: Mon, 15 Jul 2013 18:46:31 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015