Walking Angels shared the following link and had this to say about - TopicsExpress



          

Walking Angels shared the following link and had this to say about it: Goeie more...watter voorreg om weer net dit te kan se! Soms soek ons in die lewe na die GROOT seeninge..wat jy voel nooit na jou kant toe kom nie maar kyk AL die amazing seeninge mis waarmee die Here jou daagliks seen....dinge wat waarlik saakmaak in die lewe! Glo in jouself...glo dat jy enige iets kan wees wat jy wil....want jy is amazing! ...
Posted on: Sun, 20 Oct 2013 06:33:48 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015