Andre Visagie Andre Visagie Minister Dipuo Peters dreig vanaand - TopicsExpress



          

Andre Visagie Andre Visagie Minister Dipuo Peters dreig vanaand oor die nuus dat indien iemand sonder veiligheidsgordel gevang word op die agterste sitplek van n voertuig, sal die persoon in hegtenis geneem word!!!! In dieselfde asem dreig sy dat diegene wat nie e-tolskyfies koop nie, dubbeld sal betaal! Dreig met dubbele rekeninge (wat in elk geval volg as almal skyfies gekoop het) en dreig met arrestasies! Hoe lank het die minister gedink gaan sy dreig met misplaaste mag, voordat sy gaan leer wat die omvang van burgerlike ongehoorsaamheid kan aanneem! Het sy in gedagte gehou dat daar vele aspekte is wat die massas (van alle kleure) nou so keelvol maak vir magsmisbruik, dat sy dalk nou met die laaste strooi op die kameelse rug na vore gekom het? Beide die Boere en die EFF is BAIE dik vir wat in die regering aangaan en vir die wyse waarop dit op die landsburgers afgeforseer word! Hierdie twee pole is gevaarlik ver van mekaar af - op die punt om konflik te laat ontketen wat hierdie wereldstandaard polisie en weermag nie kan hanteer nie! Indien die Boere finansieele bronne tot hulle beskikking gehad het, sou daar lankal groter illustrasies van woede gewees het as wat die lig sien. Dit laat mens onmiddellik vra waar die EFF sy fondse vandaan kry. Is dit nie vreemd dat daar vir beide Zim EN vir Namibie dieselfde bedrag van R100 miljoen geleen is nie. Kry daardie geldjies nie hulle weg weer na SA terug by wyse van skenkings van die buurlande nie? Kortom, ons wil graag vasstel of die ANC nie die EFF finansier deur middel van skenkings wat die EFF via die buurstate ontvang nie? Dan hou die ANC sy hande skoon en die EFF voer die bo-toon met byna onbeperkte fondse! Die EFF het nou mos al twee keen die afgelope jaar gesien hoe ENIGE besluit op die ANC-regering afgedwing kan word! In die Wes-Kaap het die arbeiders net die boere se plase begin afbrand, toe word nie een van hulle ge-arresteer nie en die regering verhoog die minimum dagloon met bykans 80%. Toe daar in Parys vroeg vanjaar ontevredenheid is met die samesmelting van munisipaliteite, toe word geboue verbrand deur die ontevredenes (dis nou die Narysec-opgeleides sonder uniforms) en siedaar - die regering draai sy besluit 180 grade om. n Keuse tussend die duiwel en die diep blou see kan dalk moeilik word as die EFF van een kant af en die Boere van die ander kant af begin om protesoptrede te loods (wat bewys is dat dit suksesvol is) en hulle magte is soos n worsie in n hotdog in die middel vasgedruk. Toe die 50ste beste sokkerspan in die wereld (bafana bafana) se doelwagter SA se sportman van die jaar word in plaas van een van ons (blanke) swemmers war die heel beste in die hele wereld is, het die omvang van rassisme en diskriminasie alle grense oortref wat al in SA beleef is. Vir 25 jaar kon alle swartes na willekeur swem, maar hulle het nie die vermoee/dissipline/ko-ordinasie nie! Hoe lyk dit dan nou asof ons op die werklike rede vir apartheid afgekom het - an inferior sub-race soos Albert Schweitzer as dokter wat vir 40 jaar met hulle in Afrika gewerk het, bevind het!!!
Posted on: Thu, 21 Nov 2013 07:21:47 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015