1Samuel 3:1~11 God roep dag vir dag na n man maar telkemale is wil - TopicsExpress



          

1Samuel 3:1~11 God roep dag vir dag na n man maar telkemale is wil die man nie ag gee na die roepstem van God nie tog manne gee ag op God se stem want Hy wil u as man wees gebruik om n verskil te maak miskien in u huis,dorp of (wêreld) want jy is bruikbaar in die oe van God ophou verskoning soek.Vandag bid ek losmaking,vrymaking,hersteling en bevryding oor elke man wees en verbreek satan,s boeie in Jesus Naam Amen!
Posted on: Sat, 06 Jul 2013 14:06:41 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015