3/12/13: Jesus het van sy dissipels gestuur om ʼn donkie wat - TopicsExpress



          

3/12/13: Jesus het van sy dissipels gestuur om ʼn donkie wat vasgemaak was, te gaan haal. Terwyl die donkie vasgemaak gestaan het, kon hy die boodskap van vrede nie uitgedra het nie. Jesus het egter die donkie laat losmaak en op hom gery sodat die donkie die boodskap van vrede (Jesus) kon dra: “Prys Hom! Loof Hom wat in die naam van die Here kom!” (Joh. 12:13). Jesus kan vir jou en vir my ook losmaak van wat ons bind. Benno
Posted on: Tue, 03 Dec 2013 06:30:09 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015