Al die jare toe ek onder my pa se dak gebly het was baie streng - TopicsExpress



          

Al die jare toe ek onder my pa se dak gebly het was baie streng groot gemaak altyd gehammer op my en is ek gewerk het moet ek elke week geld af gegee het maar min weet al was hy so hard op my. Het hy my reg gemaak vi die lewe daar buite ek het my eie plek en nou verstaan ek hkm my Pa so hard op my gewees het hy wil he ek moet dit maak ini grt wereld my facebook koppe al gebeer wat jou Pa bly jou Pa love you mammie and daddy miss you
Posted on: Sat, 20 Jul 2013 21:09:07 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015