Annoniem: Goeie more ek wil graag hulp he asb. Ek het n blackberry - TopicsExpress



          

Annoniem: Goeie more ek wil graag hulp he asb. Ek het n blackberry curv 8320. Ek het nou al so baie friend requests gekry van mense wat ek al reeds op my facebook het so ek het dit nie aanvaar nie maar wat nou my pla is dat hy wys nogsteeds op my home screen dat ek facebook notifications pending het maar as ek in gaan op my friend requests is hy leeg en my notifications maak ek ook elke dag leeg. Hoe kan ek die notification van my home screen af kry.
Posted on: Thu, 01 Aug 2013 05:56:43 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015