Anoniem My seun word vandag verhoor – hy is laasmaand skuldig - TopicsExpress



          

Anoniem My seun word vandag verhoor – hy is laasmaand skuldig bevind aan winkel diefstal. Hy het ook nog opgeskorte vonnisse teen hom. Ai my hart as Moeder is in stukke – hy is ‘n heroien verslaafde en besit niks. Mense ek vra julle in die naam van JESUS bid saam JESUS moet hom beskerm met sy bloed! Weet julle hoe swaar is dit vir ‘n moeder om te weet jou kind gaan tronk toe!! Hier waar ek by die werk sit is ek ‘n senuwrak. Hukm verpletter satan ons kinders so?????
Posted on: Tue, 23 Jul 2013 07:24:48 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015