As ek geweet het dis die laaste keer dat ek jou aan die slaap sou - TopicsExpress



          

As ek geweet het dis die laaste keer dat ek jou aan die slaap sou sien raak, sou ek moeite gedoen het om jou warm toe te maak. As ek geweet het dis die laaste keer dat ek jou by die deur sou sien uitloop, sou ek jou gedruk en gesoen het en terug geroep het vir nog n drukkie. As ek geweet het dis die laaste keer dat ek jou stem sou hoor, sou ek dit op band geneem het sodat ek daarna kon luister. Ons leef asof daar nog baie tyd oor is om alles te doen wat ons graag wil doen....... Maar se nou dit was die laaste kans? DIE BYBEL SE; Ons is maar n damp wat n oomblik verskyn en sommer verdwyn. Kom ons maak vandag tyd om te se; "Ek is jammer"..... "Dankie"....... OF. "Ek waardeer jou"! As more dalk nie daar is nie, kom ons leef vandag voluit...... Waardeer vandag die mense rondom jou.... Stuur aan almal wie se vriendskap en liefde jy waardee
Posted on: Wed, 14 Aug 2013 06:01:00 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015