Augustus 2013 - Karabo Karabo is betrokke in skole waar akademiese - TopicsExpress



          

Augustus 2013 - Karabo Karabo is betrokke in skole waar akademiese vordering van kinders ‘n groot probleem is. Die meeste van die skole het nie beraders, fasiliteite en fondse tot hulle beskikking om hierdie kinders te help nie en die ouers is baie beperk betrokke, hulle verlaat hulle huise soms al 4:00 in die oggend en kom eers laat in die aand by die huis omdat hulle van publieke vervoer gebruik moes maak. Dit laat groot leemtes wat op latere stadium erg negatief kan impakteer op die samelewing as daar nie omgesien word hierna nie. Die impak van Karabo het op VERAL weeskinders al verskeie positiewe resultate gelewer. KARABO KAN NIE HUL WERK VERRIG SONDER DONASIES NIE HULLE IS ‘N NIE-WINSGEWENDE ORGANISASIE. ‘n Minimum donasie van R90 kan ons help om een kind te leer lees vir ‘n jaar! Vir R360 per jaar kan jy drie kinders die geleentheid gee. Daar is reeds 70 leerlinge van 700 leerlinge wat reeds geborg is.
Posted on: Sat, 31 Aug 2013 07:45:18 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015