BEWAAR, my seun,en dogter ,die gebod van jou vader,en verwerp die - TopicsExpress



          

BEWAAR, my seun,en dogter ,die gebod van jou vader,en verwerp die onderwysing van jou moeder nie: bind dit gedurigdeur op jou hart,hang dit om jou hals:mag dit jou lei as jy wandel,oor jou wag hou as jy slaap en jou toespreek as jy wakker word.Want die gebod is n lamp en die onderwysing n lig en die teregwysing van die tug n weg tot die lewe, om jou te bewaar vir n slegte vrou,vir die gevlei van n vreemde tong.
Posted on: Fri, 02 Aug 2013 11:27:52 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015