Bevange,, weer een daai Ouboet Piete wat ek virri eerste keer oppi draadloos gehoor het vanoggend toe ek generators gegraft het,, net daar alles gestop en di piet se naam geskryf en nou loop soek op you tube,, dis wat ek noem n genuine no bulkshit artist,, n natural,, en bo op dit is dit baie baie diep woorde,, hiermee kan ek n bevange gediggi skryf,, wag net dat di mood daar is en ek ninso fooked up moeg gegraft is ni,, dis regtig iets besonders,, wi kan my meer van hieri piet vertel????
Posted on: Thu, 18 Dec 2014 22:38:20 +0000