Bid asb ernstig saam vir my vriendin se man: Aan al my FB - TopicsExpress



          

Bid asb ernstig saam vir my vriendin se man: Aan al my FB vriende.`n Gebedsversoek vir Hein Steenkamp,Erika Steenkamp se man.Ons broer in erge pyn.Dokters weet nie wat die siekte is nie en kan hon dus nie behandel nie.Kom ons begin n gebeds aksie op FB en bid dat die HERE GOD `n wonderwerk sal laat gebeur en dat die HERE vir die dokters wysheid sal gee rondom die siekte.dankie en die HERE se seën.Laat weet julle FB maatjies asb
Posted on: Sat, 03 Aug 2013 11:52:15 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015