“Bloed, Sweet & Trane” behoort vanaf vandag by die winkels - TopicsExpress



          

“Bloed, Sweet & Trane” behoort vanaf vandag by die winkels beskikbaar te wees! Top CD: Menlyn Kolonade The Grove Wonderboom Music Moods: Somerset Mall Centurion Woodlands Look & Listen: Fourways Mall Clearwater Cresta Loch Logan Atterbury Irene Menlyn Clearwater East Rand Mall Rustenburg Arbour Crossing - Alle ander Look & Listen winkels landwyd behoort die album Donderdag te hê - Musica Megastore: Sandton City Rosebank Musica en CNA winkels in die stede sal teen komende naweek ook voorraad begin ontvang. Jy kan ook die album bestel vir aflewering landswyd by Kalahari: kalahari/Music/Bloed-Sweet-Trane_p_47833364 & TakeaLot: takealot/music/local/van-coke-kartel-bloed-sweet-trane-cd,29925246
Posted on: Wed, 09 Oct 2013 07:01:15 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015