By Mariette gekry! WIE IS CHRISTUS VIR - TopicsExpress



          

By Mariette gekry! WIE IS CHRISTUS VIR JOU Vir die juwelier is Hy die Kosbare pêrel Vir die bakker is Hy die Brood van die Lewe Vir die oogarts is Hy die Stralende Oë Vir die dokter is Hy die Groot Geneesheer Vir die bankier is Hy die Kosbare Skat Vir die tuinier is Hy die Herfsroos van Saron en die Lelie van die Dale Vir die koerantman is Hy die Tyding van Groot Blydskap Vir die geoloog is Hy die Ewige Rots Vir die regter is Hy die Waaragtige Getuie Vir die advokaat is Hy die Voorspraak Vir die prisonier is Hy die Verlosser Vir die dorstige is Hy die Fontein van Lewende Water Vir die landbouer is Hy die Ware Wynstok Vir die skaapwagter is Hy die Goeie Herder Vir die sterrekundige is Hy die Blink Môrester Vir die musikant is Hy die Soetste Melodie Vir die kunstenaar is Hy die Lieflikheid self Vir die treurende is Hy die Trooster Vir die sagmoedige is Hy die Prins van Vrede Vir die vermoeide is Hy die Een wat Rus gee Vir die sondaar is Hy die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem. Mooi dagi
Posted on: Tue, 23 Jul 2013 07:23:39 +0000

Trending Topics



ody" style="min-height:30px;">
Another 8-book boxed set for only .99 cents! Two days only! Grab
Purchase TEKTON 3526 Precision Diagonal Pliers Don t miss!!
Cyber Monday Sale Westcott Micro Apollo 2200 2014 Best Deals
18 October 2013 For immediate release ANC NORTHERN CAPE PEC
Defiende el compilador que Dalí tuvo una época lorquiana que dio
Black Friday Sale TRUE 810719 Black Gasket For Gdm-19/23/49 T-19
NCAA Michigan Wolverines Youth Navy Blue Automatic Pullover Hoodie
Nie głośmy, że obowiązkiem katolika jest zatykanie uszu na
Platinum Laughs Chicago Aaron Foster, Laugh Factorys host of
Daily Readings for We, Nov 5 2014 In the name of the father and

Recently Viewed Topics




© 2015