Die Christen Vrou wrote: Petro Clase Ons kan nie sien wat vandag - TopicsExpress



          

Die Christen Vrou wrote: Petro Clase Ons kan nie sien wat vandag op ons wag nie. Ons kan dalk baie planne hê, maar of dit gaan gebeur soos wat ons hoop is alles afhangend van wat God vir ons beplan het. So al voel jy dalk op die oomblik asof jy nie weet watter kant toe jy moet draai nie, omdat jy nie ’n enkele tree voor jou kan sien nie, kan jy rus in die wete dat GOD voor jou uitloop. Hy weet reeds wat jy vand...
Posted on: Sat, 29 Jun 2013 12:20:34 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015