Die Here is my Herder, ek sal g��n hartseer vrees nie, Hy - TopicsExpress



          

Die Here is my Herder, ek sal g��n hartseer vrees nie, Hy droog my trane, ja, ek is ewig Sy dogter-kind! Wanneer ek, as vrou, die gevoel van alleen wees ervaar, hou SY hande myne - stewig vas. Hy vertroetel en Hy vertroos my; met n oneindige Liefde wat net Hy vir my kan skenk. Wanneer familie en vriende t� ver is vir net gou-n-drukkie-gee, sal Hy gereed staan, want wie is daar wat beter van my vrouwees weet? En al gaan my lewe of verhoudings deur donker dae, sal Hy my altyd teen Sy boesem hou en daaraan herinner: ek is EKSTRA spesiaal, want ek, EK is n vrou!;)
Posted on: Mon, 18 Nov 2013 05:03:51 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015