Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk - TopicsExpress



          

Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die HERE na die innerlike 1 Samuel 16:7. Here, u skepping is so oneindig groot en my menslike oe so swak en klein,Help my om in alles na u skoonheid te soek, en te weet daar is in elkeen iets goddeliks en rein. Moet jou nie teen n onvolmaakte uiterlike blindstaar nie, maar konsentreer liewer op innerlike skoonheid.
Posted on: Tue, 24 Sep 2013 05:07:16 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015