Die kinnes van vandag, toekoms lyk in sy moer Meisies van 13 word - TopicsExpress



          

Die kinnes van vandag, toekoms lyk in sy moer Meisies van 13 word al gelable n hoer Fok rond met mans ouer as hulle papies Dink die nai lief hulle , maar hy soek net kappies Deesdae is Love mos ini Air"time" Koep ha soe n R5 en sy glo dis Lê time Of die "kwai" ouense wat mos karre of bikes oek het Jy kama vegeeet an jy angestap kom... Jy kan ma nikes oek het By die tiewe kry Piele op wiele mos die voorkeer En jy kan gou herken ..want is hulle wat hul aan gehoor steer But die laaities van vandag is net sulke fok ops Wat rond stap met son brille en hulle "swag" tops Praat kak met meisies van goed, ma hulle isi ees bewussie Fokken tollies is so klein kan nogie n gat ini grond pissie Dan Hou hulle v hulle nog sterk gevriet met n man ook Sal mos so n laaitie ani brand klap laat sy gesig tot in japan rook
Posted on: Wed, 21 Aug 2013 07:49:51 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015