Dit raak al donker Die seer verwaarloos met geluk Die - TopicsExpress



          

Dit raak al donker Die seer verwaarloos met geluk Die voorspelbare emosies Tog vermy ek jou My skuiling word al minder Die donkerte verniel my skadu Ek voel aleen op die helderste dae Maar my pyn is net n waarskuwings noot... Word nou still... Berou word egter meer beskou Die mense praat... Maar ek begin dink dis nou te laat... Vat my terug na my jong dae Ek mis die slaaplosse nagte wat alles sin maak Ek onthou jou soos nou Met jou koue hande en jou warm hart... Tyd begin ons vang Maar ek weet ons sal mekaar nooit verlaat... Ek sien die pad voor ons al die nuwe beloftes Al die nuwe seer Dit is die pad van ons wil Onbekende sprokies vehaal... Word nou still... Berou word egter meer beskou Die mense praat... Maar ek begin dink dis nou te laat... Vat my terug na my jong dae Ek mis die slaaplosse nagte wat alles sin maak Ek onthou jou soos nou Met jou koue hande en jou warm hart... Tyd begin ons vang Maar ek weet ons sal mekaar nooit verlaat...
Posted on: Thu, 31 Oct 2013 04:26:30 +0000

Trending Topics




© 2015