EK SAL JOU OPLIG Ek sal jou uit hierdie krisis oplig, sê die - TopicsExpress



          

EK SAL JOU OPLIG Ek sal jou uit hierdie krisis oplig, sê die HERE. Jy sal nie verdrink nie. En die water sal jou nie oorstroom nie. Hierdie is nie vir My ‘n krisis nie. Ek spesialiseer in krisisse. Elke wonderwerk in die Bybel het begin by ‘n krisis. Dis ‘n plek waar Ek my heerlikheid kan openbaar. Jy sal sterker wees na die krisis as voor die krisis. Jy sal wees soos goud wat deur vuur gelouter is ... suiwerder as ooit ... tot My eer, sê die Here. Jy is Myne! Moenie op die krisis fokus nie. Fokus op My!!!!!! *estelle*
Posted on: Sat, 20 Jul 2013 09:41:53 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015