Eish, lewe is bad anne man se kant. Doctor just found out that I - TopicsExpress



          

Eish, lewe is bad anne man se kant. Doctor just found out that I have an incurable disease. Ek suffer van kleins af aan DHS. Die hele DHS raak nou so bad dat ek consider om die mense by die span te vra om my mar once te board... DHS is bad. Mens kannie meer werkie. Mens kan niks doen nie. Voel pap, lusteloos, kannie eet nie, kannie meer nugter dink nie... Julle moet tog bid julle kry nie DHS nie, asb achoestes! December Holiday Syndrom is bad...!:p
Posted on: Wed, 06 Nov 2013 18:49:31 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015