Ek het al van verlede week verkoue, laasnag so effe bedruk op my - TopicsExpress



          

Ek het al van verlede week verkoue, laasnag so effe bedruk op my bors en vandag nie lekker by werk gevoel. Toe my oe uitvee het die dames by die werk almal ophol, vrou, Dokter en Baas almal by my. Dokter toe, ondersoek, hart sonar, stress EKG en alles moontlik is gedoen. Hoe meer ek almal vertel ek is OK hoe minder glo almal my. Toe die uitslag: 1. Dokter se ek gaan baie oud word 2. Hier ou Blou Bul gaan nog lank met julle wees 3. Esmare het geen kans vir n 2de man nie 4. Old Mutual is baie veilig, hulle gaan nie gou n paar Milj hoef uit te betaal nie 5. Dokter se net bietjie oorwerk, maar darem nie onder betaal nie. So bly die alles het goed gegaan.
Posted on: Tue, 29 Oct 2013 18:33:15 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015