Ek het die mees wonderikste man in die wereld. Engel ek wil net - TopicsExpress



          

Ek het die mees wonderikste man in die wereld. Engel ek wil net vjo dankie se vir als wat jy vir my doen jy gaan nie net yt jo pad om my gelukkig te hou nie jy gaan oorboord ek twyfel of daar enige man is wat vemy sal doen wat jy doen! Wat yt sy pad sal gaan om vemy te gee wat ek wil he en verdien. Ek weet dat ek nie altyd als sien wat jy doen nie,maar eks dankbaar vir als.. Ek is onsettend bja lief vir jou. En jy moet onthou dis net jy wat ek wil he!!! Soms is dinge moeilik en rof en se ons dinge wat kon gebly het,maar weet dat in my hart bedoel ek nie een woord nie en sal ek nooit twyfel oor jou nie ek sal beklei vir jo tot daar niks van my oor is nie want ek weet ons dag gaan kom wat ons geen warries meer het nie en waar dit net ek en jy sal wees vir die res van ons lewens saam. Ek gee nie om wie wat se van jo,van ons of ons verhouding nie want babe ons het als die ergste van erg deurgemaak,oorleef en deur als bly ons lief vir mekaar. In my hart weet ek dis NET JY wat my hart veraltyd sal he die sleutel is net joune... Elke dag is nie maanskyn en rosies nie,maar ons maak die beste van elke dag wat ons saam het en dis al wat tel. Alhoewel ons nie bja het nie het ons mekaar en ek weet nie van jou,maar vir my is dit genoeg want solank ek vir jou het,het ek alles wat my hart begeer. Daar mag dalk bja dinge in die wereld wees wat ek wil he,maar ek weet dat JY al is wat ek nodig het!! Engel die pad was al vol klippe en dibbelkies,glas stukke u name it,maar jyt my gedra en ons is daar deer,dit het al gebliksemstraal,gereen en gestorm,maar ons is daar teen en deur als glo ek is ons sterker saam!! Die tonnel was al donker,maar ons het nog elke keer die lug saam gevind en was ons vrees verby want niks sal my ooit keer om te beklei vir wat ek lief het nie en dis JY en net JY!!!! Dinge gebeur elke dag,maar vir my is dit n lig in my hart omte weet no matter what jy sal daar wees dalk nie langs my,by my of saam my,maar in my hart dra ek jo dag in en dag yt.. Jou soene is medisyne vir my trane,jo drukkies medisyne vir my harkie en jou glimlag medisyne vir my hartklop jys my drug soos almal sal se,maar baby jys my beste medisyne. Ek wens dat ek woorde kon kry net sodat jy kan weet hoe lief ek jo het,dat dit net jy vir nou en veraltyd sal wees en dat ek geen twyfel oor ons het nie. My engelkie,liefiekie,,dankie vir wie en wat jy is ja soms sukkel ek om jou te verstaan,maar dis wat als so interresant maak om jo yt te figure hehe. Om op jo bors in my special way van le aan die slapies te raak is iets yt die hemel,jo arms om my,jo soene in my nek terwyl ek dux en jo blink ogies wanne ek soggens jo soen voor werk dis rrg iets yt die hemel mwah.
Posted on: Sun, 08 Sep 2013 17:21:39 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015