.Ek het in die afgelope week net weer besef dat ons niks as - TopicsExpress



          

.Ek het in die afgelope week net weer besef dat ons niks as vanselfsprekend moet aanvaar nie,want in n oogwink kan jou lewe in duie stort en groot seer en pyn veroorsaak. God gebruik partykeer dinge wat jou baie seer maak om jou terug te ruk op jou knieë wanneer jy begin wegdwaal van Hom af. Sou jy my vra:"Is God dan liefdeloos of genadeloos"? Ek sê nee,stellig nie! Dink jy God sal jou los sodat jou lewe verwoes moet word? Hy is n God van liefde. Ons verstaan nie altyd Sy Wil en Sy Weë nie,maar een ding weet ek,Sy Wil is perfek vir ons lewens.God is goed,no matter what" Hou aan bid en vertrou wat jy ookal mag deur maak vandag,in die stilte sal jy die antwoord kry.
Posted on: Wed, 11 Sep 2013 04:01:04 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015