Ek is nie een om my eie stert te prys nie maar Ek wil graag sê - TopicsExpress



          

Ek is nie een om my eie stert te prys nie maar Ek wil graag sê dat n mens moet bietjie spog oor Roodepan. Die buite gemeenskap het negatiewe persepsie van Roodepan dat hier net slegte dinge gebeur maar Project Sk8 is een projek wat n goeie storie kan vertel veral van Roodepan se jeug. Was dit nie vir die kinders se uithou vermoë en passie vir wat hulle doen nie dan sou Project Sk8 nie vandag bestaan het nie. Al is Ek die stigter van Project Sk8 sê Ek baie dankie aan die kinders en ook hulle ouers wat hulle aanmoedig, Ja met my ondersteuning en hulp het hulle baie ver gevorder en is hulle meer passievol en geïnteresseerd in die sport, hulle is meer gefokus om beter te doen maar dus deur hulle vasbeslotenheid dat Ek kon help om hulle storie te kon vertel. For those of you who may have missed the Interview this morning on Morning Live. I would like to thank the Department of Sports Arts and culture, Roodepan Primary School, KDC, the SABC, the New Age and Mr.Khagiso Kagisho Tshipa, MrsIrene Golebilemang Mogorosi, Pastor Andrew Messelaar, Pastor Immanuel Mokallee , Jarque Drudeand those whom I could not mention, a Big Thank You. May this Project only grow bigger and stronger. If anyone would like to assist us in anyway possible please do contact me at 0614181615 or feel free to inbox me. Big Dreams start Small
Posted on: Mon, 24 Nov 2014 08:04:46 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015