Ek kyk nou die nuus, met die video van Bekkersdal kinders wat n - TopicsExpress



          

Ek kyk nou die nuus, met die video van Bekkersdal kinders wat n medeleerling met n mes steek. Elke dag voel dit meer en meer asof ons land se beeldmateriaal n copy van Zimbabwe word. En dans daar nog die hordes skares wat Kaapstad se middestad in n herrie van n hel laat ontaard het. En hulle premier is Helen Zille. Ek meen come on ! Gan protesteer liewer teen iemand wat werklik nie hulle werk doen nie en daai persoon is NIE Helen Zille NIE. Dis asof die mense net nie twee en twee bymekaar kan sit nie.
Posted on: Wed, 30 Oct 2013 17:13:17 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015