Ek loop gister in die veld toe ‘n klein skilpadjie kaplaks uit - TopicsExpress



          

Ek loop gister in die veld toe ‘n klein skilpadjie kaplaks uit ‘n boom voor my op die grond val. Verbaas staan ek en kyk hoe die skilpadjie moeisaam teen die stam op klouter, van ‘n tak af spring en weer op die grond val. So maak hy ‘n paar keer voordat ek opmerk dat daar hoog bo in die boom twee hadedas sit en hoor hoe die een vir die ander sê: “Ag Skat, dink jy nie ons moet hom maar vertel hy’s ‘n aangenome kind nie?”
Posted on: Fri, 21 Jun 2013 06:35:53 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015