Ek sal seker nou op party Mense se tone trap maar ja. Daar is nou - TopicsExpress



          

Ek sal seker nou op party Mense se tone trap maar ja. Daar is nou so baie Mense wat na jareeee wil skei! Née Mense nee! Hou uit, ons kan nie net omdat jy op is van n speelding nou gatvol raak nie. Ek hoor so baie maar dit kom al lankal aan. Jy het gekies wie jy lief het nou moet jy lief he wie jy gekies het. Huwelik is hardewerk en erens down the line het jy op gehou werk en dit nie agter gekom nie. Sy/hy het nie verander nie jou prentjie van hoe n huwelik lyk het hom/haar verander. Julle het verskillend groot geraak en tel dit nou eers op want eweskielik het ek nog die helfte van my lewe oor en ek kan beter kry. Weet jy wat hy/sy is die beste kyk hoe lank het Julle mekaar oorleef. Dink net as jy oor Miskien nog soveel haar uit hou hoe lekker dit gaan wees om vir mekaar te lag oor die Jurassic park Tyd wat Julle nou deur gaan en die kinders gaan vir Julle vra "hoe het Julle Dit gemaak?" Jy dink nou net aan jou geluk hoe jy voel, wat van jou kleinkinders wat nou na 4 oupas/oumasmoet gaan. Jou kinders se troue, hoeveel ouers aan tafel. Née man hou jou mond hou uit dinge raak beter en leer mekaar weer ken!! Jy kan vir foute wat jy gemaak het in die lewe(want hy/sy is mos n fout) ander Mense jou gesin wat nie n keuse het nie se lewens versier nie!!! Hou net uit dit raak beter. Jou maaitjie is daar glo my.
Posted on: Sat, 28 Sep 2013 07:24:06 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015