Ek weet nie hoe geld wette net vir sekere mense en die ander kan - TopicsExpress



          

Ek weet nie hoe geld wette net vir sekere mense en die ander kan maar doen wat hul wil! Maak hulle honde seer is hul gou op hul agterpote as jy vir die hond opkom! As hulle raas dans jy die vark in die verhaal! As hulle verkeersreels verontagsaam dan kry jy die skuld! Ek weet net solank daar wette en mense regte is sal ek opkom vir my reg! En NIEMAND maar NIEmand sal my keer waar diere sleg behandel word nie!
Posted on: Tue, 05 Nov 2013 10:10:14 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015