Ek wens ek het geweet wie my regte vriende is want mense wat my - TopicsExpress



          

Ek wens ek het geweet wie my regte vriende is want mense wat my laat drink. Is. Nie my vriende nie ek isi skaam om te se ek het n drank probleem nie en ek mag geheel en al glati drinki ek was in tronk van die wat nie geweet het nie en het gestur weer uit die tronk gekom na 6 maande helderstroom gevangenis eks onder huis arres. En mag niks doen sonder toestemming van my korrektiewe beampte eks nie oor my eks nie maar sy is gelukkig saam met n ander ou so ek moet dit ook aanvaar so van die wat weet ek het n slegte naam dis odat ek n siekte het mens noem dit alkoholisme een manier om bo uit te kom is om joou probleme te face
Posted on: Thu, 26 Sep 2013 14:21:09 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015