Engela: Om by die Here te skuil is beter as om op mense te - TopicsExpress



          

Engela: Om by die Here te skuil is beter as om op mense te vertrou! Voor ek hierdie boodskap gestuur het, het ek God gevra om met jou te wees. Het jy n minuut? Net 60 sekondes vir Jesus? Al wat jy moet doen is om die volgende gebed opreg te bid vir die persoon wat hierdie boodskap vir jou gestuur het. ONSE VADER, SEEN DIE PERSOON MET WAT SY/HY MAG NODIG HET VANDAG MAG SY/HAAR LEWE VERVUL WEES MET U VREDE, VOORSPOED, LIEFDE EN KRAG OMDAT SY/HY NOG SELFS N DIEPER VERHOUDING MET U BEGEER. DANKIE VI AL DIE VOORREGTE, LIEFDE EN ONGEVRAAGDE VREUGDES EN GESKENKE WAT U AAN HAAR/HOM GEE VANDAG. AMEN Stuur nou hierdie boodskap vir 5 ander persone. Binne ure sal vyf persone vir jou gebid het en jy sal n oneindige string van gebede van persone vir mekaar veroorsaak.
Posted on: Tue, 13 Aug 2013 05:37:12 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015