GOEIE NUUS IS ~ Radio Sarie is vandag 22 Augustus 2013 offisieel - TopicsExpress



          

GOEIE NUUS IS ~ Radio Sarie is vandag 22 Augustus 2013 offisieel geregistreer by Focus on the Family (verspreiders van alle opvoedkundige en geestelike programme) ~ weereens die eerste Radio stasie, Radio Sarie ons trots ~ ons het ons eerste uitsaai materiaal ontvang vanaf Shalom Ministries (Angus Buchan) vir uitsaai doeleindes ~ ons Prys die Heer , aan Hom al die Eer ~ die vooruitgang is duidelik sigbaar, sonder Hom sou ons dit nie kon doen nie. Ons plaas in plek so gou moontlik, hou die roosters dop ~ Radio Sarie BO !!!!!
Posted on: Thu, 22 Aug 2013 19:33:13 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015