Gamat sit op die pavement en bepeins sy lot. Hyt sy werk verloor, - TopicsExpress



          

Gamat sit op die pavement en bepeins sy lot. Hyt sy werk verloor, sy vrou het die kinders gevat en hom geskei. Hy sien n kas met wynbottels en loop soentoe. Hy vat n lee bottel, smyt dit teen die muur en skel: Djy issie reason lat ekkie n vrou hettie! Hy vat n tweede bottel: Djy issie reason lat ekkie kinners hettie! Derde bottel: Djy issie reason lat ekkie n job hettie! Hy vat die vierde bottel en sien dis nog nie oopgemaak nie - vol wyn. Hy sit die bottel neer en sê: Staan djy eenkant toe, my broe. Ek sien djy wassie involved nie (Z)
Posted on: Fri, 18 Oct 2013 08:08:53 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015