Gmore Fam en Fb Frendz!! Dis n nuwe dag n nuwe begin van n nuwe - TopicsExpress



          

Gmore Fam en Fb Frendz!! Dis n nuwe dag n nuwe begin van n nuwe week vol verwagtige en nuwe vereistes maar ons moet nie vergeet dat: *GOD* jou "SAKDOEK" is as jy huil. . . *HY* jou "HOEKIE" is as jy erens wil skuil. . . *HY* jou "SAMBREEL" is as "HARTSEER" oor jou reen. . . *HY* jou 911 is as jy in nood verkeer. . . Maar meeste van als. . . *HY* die "ANKER" op jou lewenspad is nie!! Hou "ALTYD" daaraan vas! God is jou rots en n skuilplek mag julle almal n awesum dag he en geniet elke oomblik!!
Posted on: Mon, 09 Sep 2013 06:13:05 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015