God omgord jou met nuwe krag... Hy maak jou pad voorspoedig... Hy - TopicsExpress



          

God omgord jou met nuwe krag... Hy maak jou pad voorspoedig... Hy sal jou lamp helder laat skyn... Hy sal jou en jou nageslag seën... Hy sal jou vyand voor jou laat vlug... Hy sal die goeie voorraadskuur, die hemele oor jou oopmaak.. Vind jou vreugde in die Here en Hy sal jou gee die begeerte van jou hart... Hy sal jou nie in die steek laat nie.... Hy sal jou beskerm teen aanvalle... Hy sal Sy oog oor jou hou... Hy sal genoeg vrugte aan die bome gee en jy sal nie weer hongerte ken nie... Hy sal jou siekte genees en jou gesondmaak.... Hy sal jou lewensjare baie maak.. As jy loop sal niks in jou pad wees nie.. As jy hardloop sal jy sal nie struikel nie... Hy sal jou wat by Hom skuiling soek beskerm... Jy sal die beloning van jou goeie werk ontvang
Posted on: Fri, 04 Oct 2013 05:36:18 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015