Goeie middag ek kom pleit asb dat elkeen wat voorbidding doen - TopicsExpress



          

Goeie middag ek kom pleit asb dat elkeen wat voorbidding doen ernstig vir klein Kerre 3jr oud sal bid. Sy is gisteraand met n pellet geweer in haar koppie geskiet, Ek ken nie die volle gebeure nie maar die Here weet en is in beheer. Sy het tans bloeding op die brein en agv van die swelling kan die koeltjie nog nie verwyder word nie. Sy le my baie na aan die hart daarom vra ek asb bid saam vir haar dat die Here haar asb sal vashou en deur dra en ook vir haar ouers en groot ouers en familie sal dra in hierdie baie moeilike tyd. Please keep little Kerre in your prayer. She was shot with a pellet gun in her head. I dont have all the details all that is important to know - theres some bleeding on her brain and because of the swelling in the brain they could not took out the bullet at this stage. Pleas pray that our Father God will hold her save and give strength to her parents and grandparents. Thank you I appreciate your prayers.
Posted on: Sun, 10 Nov 2013 09:59:27 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015