(Gordon) Bloedvoorraad in die rooi 2 Julie 2013 Die Nasionale - TopicsExpress



          

(Gordon) Bloedvoorraad in die rooi 2 Julie 2013 Die Nasionale Bloeddiens (SANBD) het Dinsdag ʼn waarskuwing uitgereik dat sy bloedvoorraad ‘n kritieke laagtepunt bereik het. Volgens die SANBD moet hy minstens 3 000 eenhede bloed per dag invorder. Dié doelwit word egter nie behaal nie en die tekort word toegeskryf aan die skool- en universiteitsvakansies asook die koue weer. Die invorderings het nou so drasties gedaal dat die bloedvoorraad op minder as ‘n dag se voorraad neerkom.
Posted on: Tue, 02 Jul 2013 07:00:07 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015