Hello mensies... Hailie(My sus se baby) is deur na die finale - TopicsExpress



          

Hello mensies... Hailie(My sus se baby) is deur na die finale ronte van Swangerskap/Newborn kompetisie.... Waar my sus moes se wat die spesialste was van haar swangerskap was .... En om te wen moet sy die meeste likes kry ... Om te stem moet julle Mickey en Minnie mammas gaan like en asook Kleuter en baba raad inv op fb .... Dit sal baie beteken ....As jy wil stem kan jy op kleuter en baba raad se wall gaan daars n foto van my sus se baby waar sy slaapies .... Onder die comment van my sus kan jy net gaan like ... Dankie julle lekke aand verder
Posted on: Sat, 13 Jul 2013 17:01:20 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015